Romans 9:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy sal die werk voltooi en dit verkort in geregtigheid, want die Here sal 'n kort werk op die aarde maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Here gaan sy saak hier op aarde eens en vir altyd finaliseer.”
Afrikaans 1933/1953 want Hy volbring 'n saak en verkort dit in geregtigheid, omdat die Here 'n saak wat verkort is, op die aarde sal doen.
Afrikaans 1983 want die Here gaan eens en vir altyd hier op aarde die saak afhandel.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die Here gaan 'n volledige en spoedige afrekening op die aarde hou.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want die Here sal die mense op die aarde straf, Hy sal dit gou doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sal sy plan met groot krag hier op aarde laat waar word.”