Romans 9:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Selfs ons wat Hy geroep het, nie alleen uit die Jode nie, maar ook uit die heidene? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons is hierdie voorwerpe — ons vir wie Hy geroep het, nie net uit die Jode nie, maar ook uit die nie-Joodse nasies. |
| Afrikaans 1933/1953 | ons naamlik wat Hy geroep het, nie alleen uit die Jode nie, maar ook uit die heidene? |
| Afrikaans 1983 | En onder hulle is ook ons, wat Hy nie net uit die Jode nie, maar ook uit die ander nasies geroep het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is ons wat Hy geroep het, nie net uit die Jode nie, maar ook uit die nie-Jode. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het ons ook gereedgemaak. Ja, God het ons gekies om aan Hom te behoort, Hy het ons gekies uit die Jode en ook uit die heidene. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God kies gelukkig nie net Jode uit om sy kinders te wees nie. Nee, ook mense uit ander volke word deur Hom geroep om in Hom te glo. |