Romans 9:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom ontferm hy hom oor wie hy barmhartig wil wees, en verhard wie hy wil. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is dus duidelik — God ontferm Hom oor wie Hy wil, en Hy verhard wie Hy wil. |
| Afrikaans 1933/1953 | So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil. |
| Afrikaans 1983 | Dit is dus inderdaad so dat God Hom ontferm oor wie Hy wil, en dat Hy verhard wie Hy wil. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy ontferm Hom dus oor wie Hy wil, en Hy maak hardkoppig wie Hy wil. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, God doen wat Hy wil. Hy is goed vir party mense en Hy maak party mense hardkoppig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons sien dus hieruit dat God genadig is oor wie Hy genadig wil wees. Hy maak ook daardie mense wat Hy wil verhard se hart so hard soos klip. |