Romans 9:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat sal ons dan sê? Is daar ongeregtigheid by God? Die Here behoed.
Afrikaans (NLV) 2011 Wat moet ons hierop sê? Dat God onbillik is? Beslis nie!
Afrikaans 1933/1953 Wat sal ons dan sê? Is daar miskien onreg by God? Nee, stellig nie!
Afrikaans 1983 Wat moet ons hieruit aflei? Dat God onregverdig is? Beslis nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat sal ons dan sê? Is daar dan enige onreg by God? Geensins!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mag ons nou sê dat God nie reg doen nie? Nee, nooit nie!
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Beteken dit nou dat God onregverdig is? Nee, glad nie!