Romans 9:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos geskrywe is: Jakob het Ek liefgehad, maar Esau het Ek gehaat.
Afrikaans (NLV) 2011 In die woorde van die Skrif: “Ek het vir Jakob liewer gehad as vir Esau.”
Afrikaans 1933/1953 Soos geskrywe is: Jakob het Ek liefgehad en Esau het Ek gehaat.
Afrikaans 1983 ***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos daar geskryf staan: “Jakob het Ek liefgehad, maar van Esau het Ek 'n afkeer gehad.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Ek was lief vir Jakob, maar Ek het nie van Esau gehou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***