Romans 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En nie net dit nie; maar toe Rebekka ook swanger geword het deur een, naamlik ons vader Isak; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis nie al nie. Rebekka was ook net een keer swanger. Sy het ’n tweeling by ons voorvader Isak gehad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nie alleen dit nie, maar ook Rebekka was swanger uit een, naamlik Isak, ons vader. |
| Afrikaans 1983 | En dis nie al nie. Rebekka was net een keer swanger, deur ons voorvader Isak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is nie al nie. Ook Rebekka het uit net een man swanger geword, naamlik uit ons voorvader Isak, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dieselfde het met Rebekka gebeur. Sy het twee kinders verwag, en een man, Isak, was hulle pa. Hy was ons voorvader. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit is egter nie al belofte van God wat in daardie tyd waar geword het nie. God het ook ’n ruk daarna uit ’n man (ek praat van ons almal se pa, Isak) vir Rebekka laat verwag. |