Romans 9:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sê die waarheid in Christus, ek lieg nie, my gewete getuig ook van my in die Heilige Gees,
Afrikaans (NLV) 2011 Voor Christus verklaar ek plegtig — ek vertel nie ’n leuen nie — en my gewete, bekragtig deur die Heilige Gees, bevestig dat wat ek nou gaan sê die waarheid is:
Afrikaans 1933/1953 Ek spreek die waarheid in Christus, ek lieg nie my gewete getuig saam met my in die Heilige Gees
Afrikaans 1983 In my verbondenheid met Christus praat ek die waarheid, ek lieg nie; en my gewete, wat deur die Heilige Gees gelei word, getuig saam met my
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek praat die waarheid in •Christus – ja, ek lieg nie – en my gewete, deur die werking van die Heilige Gees, getuig teenoor my
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek behoort aan Christus, en die Heilige Gees help my om te weet wat reg is en wat verkeerd is. Daarom praat ek die waarheid, ek lieg nie wanneer ek vir julle sê
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil nou met julle praat oor ’n groot probleem wat ek al lankal hier binne-in my ronddra.