Romans 8:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sodat die geregtigheid van die wet vervul kan word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sodat ons kan voldoen aan die vereiste van die wet — ons wat nou nie meer volgens ons sondige natuur lewe nie, maar volgens die Gees. |
| Afrikaans 1933/1953 | sodat die reg van die wet vervul kon word in ons wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. |
| Afrikaans 1983 | Nou kan ons aan die eise van die wet voldoen, óns wat ons lewe nie deur ons sondige natuur laat beheers nie, maar deur die Gees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | sodat die vereiste van die wet in ons vervul kon word, ons wat nie volgens ons sondige aard leef nie, maar volgens die Gees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Nou kan ons regtig doen wat die wette sê, want ons doen nie die slegte dinge wat mense graag doen nie, ons doen wat die Heilige Gees sê ons moet doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nou kan ons uiteindelik doen wat die wet van ons vra. Ons lewens word nie langer deur die sonde oorheers nie. Nee, die Heilige Gees staan nou aan die stuur van ons lewens. |