Romans 8:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Nee, in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Tog is ons ten spyte van al hierdie dinge besig om ’n klinkende oorwinning te behaal — deur Christus wat sy liefde so duidelik aan ons bewys het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het. |
| Afrikaans 1983 | Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar in dit alles is ons selfs meer as oorwinnaars deur Hom wat sy liefde aan ons bewys het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God is lief vir ons, daarom wen ons altyd wanneer al hierdie slegte dinge met ons gebeur. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al gebeur hierdie verskriklike dinge met ons, is ons nogtans oorwinnaars. Ons deel in Christus se reuse-oorwinning omdat Hy ons baie liefhet. |