Romans 8:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Soos geskrywe is: Om u ontwil word ons die hele dag doodgemaak; ons word gereken as slagskape.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs die Skrif verklaar tog: “Om u ontwil bedreig die dood ons die hele dag en word ons as slagskape beskou.”
Afrikaans 1933/1953 Soos geskrywe is: Om U ontwil word ons die hele dag gedood, ons is gereken as slagskape.
Afrikaans 1983 Daar staan immers geskrywe: “Dit is oor U dat die dood ons dag vir dag bedreig, dat ons soos slagskape behandel word.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Soos daar geskryf staan: “Ter wille van U word ons die hele tyd aan die dood uitgelewer, word ons as slagskape beskou.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is soos daar in die Ou Testament geskryf is: Mense hou aan om ons dood te maak omdat ons aan U behoort. Hulle maak of ons slagskape is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar staan juis in een van die psalms: “Here, ter wille van U word ons heeltyd doodgemaak. Ons is soos ’n klomp slagskape wat reg staan om geslag te word.”