Romans 8:31 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie kan teen ons wees?
Afrikaans (NLV) 2011 Wat sal ons dan van al hierdie wonderlike dinge sê? As God aan ons kant is, wie kan ooit téén ons wees?
Afrikaans 1933/1953 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God v¡r ons is, wie kan teen ons wees?
Afrikaans 1983 Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? Dít: God is vír ons, wie kan dan teen ons wees?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat sal ons dan hiervan sê? As God vir ons is, wie kan teen ons wees?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ons weet dit nou alles. Ons weet dat God by ons is, daarom is ons vir niemand bang nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wat is ons gevolgtrekking oor alles wat ons tot nou toe gesê het? Dít: God is aan ons kant. Wie sou dit dan nog waag om teen ons te wees?