Romans 8:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want ons weet dat die hele skepping saam sug en saam in barensnood verkeer tot nou toe.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons weet immers dat die ganse skepping nog steeds aan die kreun is soos iemand met geboortepyne.
Afrikaans 1933/1953 Want ons weet dat die hele skepping tesame sug en tesame in barensnood is tot nou toe.
Afrikaans 1983 Ons weet dat die hele skepping tot nou toe sug in die pyne van verwagting.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons weet immers dat die ganse skepping tot nou toe saam met ons sug, ja, in geboortepyne verkeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het alles gemaak, en ons weet dat alles wat Hy gemaak het, nou swaarkry en sug soos 'n vrou wanneer sy 'n kind kry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Intussen steun en kreun die ganse skepping tot vandag toe soos ’n vrou wat op die punt staan om geboorte te gee.