Romans 8:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Gees self bevestig teenoor ons eie gees dat ons God se kinders is.
Afrikaans 1933/1953 Die Gees self getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is;
Afrikaans 1983 Hierdie Gees getuig saam met ons gees dat ons kinders van God is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Gees self getuig teenoor ons gees dat ons kinders van God is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Heilige Gees help ons om baie seker te weet dat ons God se kinders is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Gees oortuig ons diep in ons binneste dat ons regtig God se kinders is.