Romans 8:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want almal wat deur die Gees van God gelei word, hulle is kinders van God.
Afrikaans (NLV) 2011 Want almal wat hulle laat lei deur die Gees van God — hulle is God se kinders.
Afrikaans 1933/1953 Want almal wat deur die Gees van God gelei word, die is kinders van God.
Afrikaans 1983 Almal wat hulle deur die Gees van God laat lei, is kinders van God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal wat deur die Gees van God gelei word, hulle is kinders van God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want as die Heilige Gees mense se lewens regeer, dan is hulle kinders van God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal wat hulle deur die Heilige Gees laat lei, is kinders van God. As julle hierdie keuse maak, is julle nie langer slawe van dinge soos angs en vrees nie.