Romans 8:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees nie, om na die vlees te lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom dan, my broers en susters, is dit noodsaaklik dat ons die druk van ons sondige natuur sal weerstaan en nie daarvolgens sal lewe nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie;
Afrikaans 1983 Daarom dan, broers, staan ons onder 'n verpligting, maar nie teenoor ons sondige natuur om daarvolgens te lewe nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom dan, broers, het ons 'n verpligting – maar nie teenoor ons sondige aard, om daarvolgens te leef nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vriende, ons moet reg lewe. Ons moenie die dinge doen wat mense self graag doen nie, dit is slegte dinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My broers en susters, omdat die Heilige Gees in ons bly, mag ons nie langer in die sonde rondlê nie. Ons is dit aan Hom verskuldig.