Romans 8:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir hulle wat aan Christus Jesus verbind is, is die oordeel nou heeltemal weggeneem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees. |
| Afrikaans 1983 | Daar is dus nou geen veroordeling vir dié wat in Christus Jesus is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is dan nou geen veroordeling vir diegene wat in •Christus Jesus is nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As mense aan Christus Jesus behoort, dan straf God hulle nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Goeie nuus! God se oordeel is vir altyd verby vir elkeen wat aan Christus Jesus behoort. |