Romans 7:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O ellendige mens wat ek is! wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Arme ek! Wie sal my uit hierdie doodstoestand red? |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek, ellendige mens! Wie sal my verlos van die liggaam van hierdie dood? |
| Afrikaans 1983 | Ek, ellendige mens! Wie sal my van hierdie doodsbestaan verlos? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ellendige mens wat ek is! Wie sal my tog red uit hierdie doodsbestaan? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom, dit gaan baie sleg met my! Die lewe wat ek nou lewe, bring my by die dood! Wie sal my daarvan red? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat ’n patetiese mens is ek nie! Ek leef in die doderyk. Wie kan my uit hierdie gemors verlos waarin my liggaam vasgevang is? |