Romans 7:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek vind dan 'n wet dat, wanneer ek goed wil doen, die kwaad by my is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek ervaar dus die volgende lewenswet: As ek die goeie wil doen, is die kwaad byderhand. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek vind dus hierdie wet: as ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. |
| Afrikaans 1983 | So vind ek dan hierdie wet in my: ek wil die goeie doen, maar al wat ek doen, is die slegte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dus vind ek hierdie wet: Wanneer ek die goeie wil doen, is die kwaad by my aanwesig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het iets geleer wat altyd waar is: Ek wil graag die goeie dinge doen, maar die slegte dinge is altyd in my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My lewe is nou so voorspelbaar soos kan kom. Elke keer as ek besluit om goed te doen, pootjie die sonde my. |