Romans 7:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die goeie wat ek wil, doen ek nie; maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek versuim die goeie wat ek so graag wil doen, maar die slegte wat ek nie wil nie, dít doen ek.
Afrikaans 1933/1953 Want die goeie wat ek wil, doen ek nie, maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Afrikaans 1983 Die goeie wat ek wil doen, doen ek nie, maar die slegte wat ek nie wil doen nie, dit doen ek.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die goeie wat ek wil, doen ek nie; maar die kwaad wat ek nie wil nie, dit doen ek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek doen nie die goeie dinge wat ek graag wil doen nie, maar ek doen die slegte dinge wat ek nie wil doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die goeie dinge wat ek wil doen, doen ek nie. Maar die lelike dinge wat ek nie wil doen nie, doen ek.