Romans 7:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou dan is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nou is dit nie meer ek wat die verkeerde doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.
Afrikaans 1933/1953 Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
Afrikaans 1983 Maar nou is dit nie meer ek wat dit doen nie, maar die sonde wat in my woon.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nou is dit egter nie meer ek wat dit doen nie, maar eerder die sonde wat in my woon.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want dit is nie ék wat die slegte dinge doen nie, dit is die sónde wat in my is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is nie meer in beheer van my eie lewe nie. Sonde speel oor my lewe baas.