Romans 7:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As ek dan doen wat ek nie wil nie, stem ek in met die wet dat dit goed is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ek doen wat ek nie wil doen nie en my gewete kla my daaroor aan, erken ek self dat die wet goed is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as ek doen wat ek nie wil nie, dan stem ek die wet toe dat dit goed is. |
| Afrikaans 1983 | Dat ek nie wil doen wat ek doen nie, beteken dat ek toegee dat die wet goed is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En as ek dit doen wat ek nie wil nie, gee ek toe dat die wet goed is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En wanneer ek dinge doen wat ek nie wil doen nie, dan besef ek dat die wette goed is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit wys immers vir my dat die lelike dinge wat ek doen, verkeerd is. Dis teen God se wil. |