Romans 7:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom is die wet heilig en die gebod heilig en regverdig en goed.
Afrikaans (NLV) 2011 Nietemin, die wet op sigself is heilig en sy inhoud is heilig en reg en goed.
Afrikaans 1933/1953 Dus is die wet heilig en die gebod is heilig en regverdig en goed.
Afrikaans 1983 Die wet is dus heilig, en sy voorskrifte is heilig en reg en goed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So is die wet dan heilig; en ook die gebod is heilig en regverdig en goed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom, die wette is God se wette. God gee elke wet, en elke wet is reg en goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Natuurlik is die wet heilig. Dit kom immers van God af. En natuurlik is alles wat in die wet geskryf staan ook heilig en goed. Dit sê vir ons wat God van ons vra.