Romans 7:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die gebod wat tot lewe bestem was, het ek gevind dat dit tot die dood was.
Afrikaans (NLV) 2011 en ek self het die doodsvonnis ontvang. Dit het geblyk dat juis die gebod wat veronderstel was om vir my die lewe te bring, vir my die dood beteken.
Afrikaans 1933/1953 En die gebod wat die lewe moes wees, die het vir my geblyk die dood te wees.
Afrikaans 1983 en ek het gesterwe. Dit het geblyk dat die gebod wat bedoel was om vir my die lewe te bring, vir my die dood beteken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ek het gesterf en gevind dat die gebod wat na die lewe moes lei, na die dood gelei het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en ek was soos 'n mens wat gesterf het. God het die wette gegee om my te laat lewe, maar ek het uitgevind daardie wette maak my dood.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar vandat God se wet op skrif gestel is, is daar geen verskoning meer nie. Toe het sondes skielik name gekry. Nou weet ek baie goed wat sonde is. Die wet het my egter nie by die ware lewe uitgebring nie.