Romans 6:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En as ons saam met Christus dood is, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe.
Afrikaans (NLV) 2011 Aangesien ons saam met Christus gesterf het, weet ons dat ons ook deel sal hê aan sy lewe.
Afrikaans 1933/1953 As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe,
Afrikaans 1983 Ons het saam met Christus gesterwe; daarom glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As ons saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal leef.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Christus het gesterf, en ons het saam met Hom gesterf. Daarom glo ons dat God vir Christus weer laat lewe het en dat ons ook saam met Christus sal lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons wat saam met Christus gesterf het, glo dat ons saam met Hom sal leef.