Romans 6:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want hy wat dood is, is van sonde vrygemaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Want as iemand sterf, word hy vry van die mag van die sonde.
Afrikaans 1933/1953 Want hy wat gesterf het, is geregverdig van die sonde.
Afrikaans 1983 Iemand wat gesterf het, is immers vry van die mag van die sonde.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie gesterf het, is immers vrygemaak van die sonde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want God het almal vrygespreek wat saam met Christus gesterf het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons ou self, wat van vroeg tot laat agter elke sonde aangeloop het, is nou morsdood en begrawe. Daarom is ons nie meer slawe van die sonde nie. Sonde het mos nie ’n houvas op iemand wat klaar doodgegaan het nie.