Romans 6:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Weet julle nie dat so baie van ons wat in Jesus Christus gedoop is, in sy dood gedoop is nie?
Afrikaans (NLV) 2011 Of het julle vergeet dat ons met ons doop een geword het met Christus Jesus en so saam met Hom gesterf het?
Afrikaans 1933/1953 Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie?
Afrikaans 1983 Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Of weet julle nie dat ons wat in •Christus Jesus in gedoop is, in sy dood in gedoop is nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit weet: Ons is almal gedoop en ons behoort nou aan Christus Jesus. Hy het gesterf, en ons het saam met Hom gesterf.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle onthou wat by die doop gebeur het, of hoe? Toe ons in die Naam van Christus Jesus gedoop is, het ons deel geword van alles wat met Hom by die kruis gebeur het, van sy dood af tot by sy opstanding.