Romans 6:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want toe julle dienaars van die sonde was, was julle vry van geregtigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Destyds toe julle slawe van die sonde was, het julle julle nie gesteur aan wat reg is voor God nie.
Afrikaans 1933/1953 Want toe julle diensknegte was van die sonde, was julle vry van die geregtigheid.
Afrikaans 1983 Toe julle slawe van die sonde was, was julle nie in diens van God nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want toe julle nog slawe van die sonde was, was julle nie aan geregtigheid gebonde nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe julle slawe van die sonde was, het die sonde oor julle regeer. Julle het nie gedoen wat God wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vroeër was julle verslaaf aan die sonde. Julle kon eenvoudig nie genoeg daarvan kry nie.