Romans 6:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God verbied. Hoe sal ons, wat vir die sonde dood is, nog langer daarin lewe?
Afrikaans (NLV) 2011 Hoegenaamd nie! Ons is immers dood vir die sonde. Dis tog onmoontlik dat ons nog langer daarin kan voortlewe!
Afrikaans 1933/1953 Nee, stellig nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog daarin lewe?
Afrikaans 1983 Beslis nie. Hoe kan ons wat dood is vir die sonde, nog daarin voortlewe?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoegenaamd nie! Ons wat die sonde afgesterf het, hoe kan ons nog langer daarin bly leef?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, nooit nie! Die sonde kan ons nie oorwin nie, ons is vir die sonde soos mense wat dood is. Daarom mag ons nie aanhou sonde doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nee, hoegenaamd nie! Die sonde het mos nie meer ’n houvas op ons nie. Ons is morsdood daarvoor.