Romans 6:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe julle vrygemaak is van sonde, het julle dienaars van geregtigheid geword.
Afrikaans (NLV) 2011 Verlos van die sonde het julle nou slawe geword van dit wat reg is voor God.
Afrikaans 1933/1953 en, vrygemaak van die sonde, het julle diensbaar geword aan die geregtigheid.
Afrikaans 1983 Ons dank God dat julle van die sonde vrygemaak is en slawe van God geword het wat sy wil doen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) vrygemaak van die sonde, het julle slawe van die geregtigheid geword
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sonde regeer nie oor julle nie, God het julle vrygemaak van die sonde, en nou is julle God se slawe en julle doen nou wat reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle is nie meer slawe van die sonde nie. Nee, julle is nou God se slawe. Nou kan julle leef soos Hy dit wil hê.