Romans 6:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die sonde sal oor julle nie heers nie, want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.
Afrikaans (NLV) 2011 Die sonde mag hoegenaamd nie oor julle heerskappy voer nie. Julle leef immers nie meer onder die verslawende mag van die wet nie, maar onder die bevrydende mag van die genade.
Afrikaans 1933/1953 Want die sonde sal oor julle nie heers nie; want julle is nie onder die wet nie, maar onder die genade.
Afrikaans 1983 Die sonde moet nie meer baas wees oor julle nie, want julle staan nie onder die wet van Moses nie, maar onder die genade.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die sonde mag beslis nie oor julle heers nie; julle is immers nie onder die wet nie, maar onder die genade.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die sonde sal nie oor julle regeer nie, want dit is nie die wette wat oor julle regeer nie, dit is die genade van God wat oor julle regeer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle staan nie meer onder die loodsware las van die sonde nie. Daardie mag is vir altyd gebreek. Julle hoef ook glad nie meer al die reëls van die wet na te kom om God se guns te probeer wen nie. Julle leef nou net uit sy goedheid.