Romans 6:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wat sal ons dan sê? Sal ons in sonde bly, sodat die genade oorvloedig kan word? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Beteken dit nou dat ons in die sonde moet voortlewe sodat die genade steeds oorvloediger kan word? |
| Afrikaans 1933/1953 | Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly, dat die genade meer kan word? |
| Afrikaans 1983 | Wat moet ons nou hiervan sê? Moet ons aanhou sonde doen sodat die genade kan toeneem? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat sal ons dan sê? Sal ons in die sonde bly voortleef, sodat die genade kan toeneem? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer ons sê ons moet aanhou sonde doen sodat God se genade meer kan word, is ons dan reg? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Moet ons dan aanhou sonde doen sodat God kan aanhou om ons vry te spreek? |