Romans 5:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar God betuig sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God laat blyk sý liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar God bewys sy liefde tot ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. |
| Afrikaans 1983 | Maar God bewys sy liefde vir ons juis hierin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God bewys egter sy liefde vir ons daarin dat Christus vir ons gesterf het toe ons nog sondaars was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Christus het gesterf om ons te red toe ons sondaars was. Daarom weet ons dat God baie lief is vir ons. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar God is heeltemal anders as ons. Hy wys juis hoe lief Hy ons het deurdat Jesus in ons plek doodgegaan het toe ons almal nog ’n spul sondaars was. |