Romans 5:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En geduld, ondervinding; en ondervinding, hoop:
Afrikaans (NLV) 2011 Op sy beurt kweek volharding betroubaarheid van karakter; en betroubaarheid van karakter versterk ons toekomsverwagting.
Afrikaans 1933/1953 en die lydsaamheid beproefdheid en die beproefdheid hoop;
Afrikaans 1983 en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en volharding lei tot betroubaarheid, en betroubaarheid tot hoop.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En wanneer ons geduldig is, dan wys dit dat ons is soos God wil hê, en wanneer ons is soos God wil hê, dan hoop en weet ons dat God ons sal red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En wanneer ons onverskrokke op God vertrou, help dit ons om ’n sterk Christelike karakter te vorm. En ’n sterk Christelike karakter maak dat ons deur dik en dun glo dat God se nuwe wêreld op ons wag.