Romans 5:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Want tot die wet was daar sonde in die wêreld, maar sonde word nie toegereken as daar geen wet is nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Reeds voordat die wet gegee is, het mense gesondig, alhoewel sonde nog nie so spesifiek toegereken kan word as daar geen wet is nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | want voor die wet was daar al sonde in die wêreld; maar sonde word nie toegereken as daar geen wet is nie. |
| Afrikaans 1983 | Die sonde was al in die wêreld nog voordat die wet van Moses gegee is, maar sonde word nie toegereken as daar nie 'n wet is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vóór die wet was daar reeds sonde in die wêreld, maar as daar nie 'n wet is nie, word sonde nie toegereken nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense het sonde gedoen voordat God vir hulle sy wette gegee het, maar hulle was nie skuldig nie, want hulle het nog nie die wette gehad nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nog voordat God sy wet aan Moses gegee het, was daar al sonde in die wêreld. Dit was nog net nie so duidelik uitgespel nie. |