Romans 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Geseënd is die man aan wie die Here die sonde nie toereken nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Gelukkig is die mens vir wie die Here die sonde glad nie meer toereken nie!”
Afrikaans 1933/1953 Welgeluksalig is die man aan wie die Here die sonde nie toereken nie.
Afrikaans 1983 Geseënd is die mens vir wie die Here die sonde nie toereken nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig is die mens vir wie die Here die sonde hoegenaamd nie toereken nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle is gelukkige mense, want die Here het hulle sonde vergewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gelukkig is elkeen van wie se sondes God nie langer boekhou nie.”