Romans 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en gesê: Geseënd is hulle wie se ongeregtighede vergewe en wie se sondes bedek is.
Afrikaans (NLV) 2011 “Gelukkig is daardie mense wie se oortredings nie gestraf word nie en wie se sondes uitgewis word.
Afrikaans 1933/1953 Welgeluksalig is hulle wie se ongeregtighede vergewe en wie se sondes bedek is.
Afrikaans 1983 “Geseënd is die mense wie se oortredinge nie gestraf word nie en wie se sonde vergewe word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Gelukkig is hulle wie se wettelose dade vergewe, en wie se sondes bedek is;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dawid skryf: Mense doen verkeerde dinge, maar die Here vergewe hulle. Hulle doen sonde, maar die Here neem hulle sonde weg, daarom is hulle gelukkige mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dawid beskryf dit soos volg: “Gelukkig is almal wie se oortredings vergewe is en wie se sondes skoongevee is.