Romans 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar aan hom wat nie werk nie, maar in Hom glo wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die saak staan heeltemal anders met daardie mense wat geen prestasie het waarop hulle kan staatmaak nie, maar wat glo in Hom wat die goddeloses vryspreek — hulle word vrygespreek deurdat hulle glo. |
| Afrikaans 1933/1953 | aan hom egter wat nie werk nie, maar glo in Hom wat die goddelose regverdig, word sy geloof tot geregtigheid gereken. |
| Afrikaans 1983 | Maar die mens wat nie op wetsonderhouding staatmaak nie, maar wat glo in Hom wat die goddelose vryspreek, hy kry die vryspraak deur sy geloof. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand wat egter nie werk nie, maar glo in die Een wat die goddelose regverdig verklaar – vir hom word sy geloof as regverdiging toegereken. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar God spreek mense vry, nie omdat hulle dinge doen nie, maar omdat hulle glo. Hulle glo in Hom wat sondaars vryspreek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God is egter nie soos ’n eienaar wat werkers beloon wat hard gewerk het nie. ’n Mens kom net in die regte verhouding met God as jy in Hom glo as die Een wat goddelose mense vryspreek. Selfs |