Romans 4:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want wat sê die Skrif? Abraham het God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Skrif verklaar mos: “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Want wat sê die Skrif? Abraham het in God geglo, en dit is hom tot geregtigheid gereken. |
| Afrikaans 1983 | Wat sê die Skrif? “Abraham het in God geglo, en God het hom vrygespreek.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want wat sê die Skrif? “Abraham het God geglo, en God het sy geloof vir hom as regverdiging gereken.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want in die Ou Testament is geskryf: Abraham het God geglo, en God het hom vrygespreek van sy sonde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Bybel sê immers: “Abraham het in God geglo. Daarom was sy saak met God in orde.” |