Romans 4:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) wat oorgelewer is vir ons oortredings en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie Jesus is oorgelewer om ter wille van ons sondes te sterf, en Hy is opgewek sodat ons vrygespreek kan word.
Afrikaans 1933/1953 wat oorgelewer is ter wille van ons misdade en opgewek is ter wille van ons regverdigmaking.
Afrikaans 1983 Hy is vanweë ons oortredings oorgelewer en Hy is opgewek sodat ons vrygespreek kan word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy is ter wille van ons oortredings oorgelewer, en ter wille van ons regverdigmaking opgewek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het vir Jesus laat sterf omdat ons sonde gedoen het, en God het vir Jesus weer laat lewe omdat God ons wou vryspreek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jesus is in ons plek vir al ons sondes dood, maar God het Hom weer lewendig gemaak. Daarom is ons elkeen wat in Hom glo se saak met God in orde.