Romans 4:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar ook vir ons, aan wie dit toegereken sal word, as ons glo in Hom wat Jesus, onse Here, uit die dode opgewek het;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit wil ook vir óns verseker dat ons net so vrygespreek sal word as ons in Hom glo wat Jesus ons Here uit die dood opgewek het.
Afrikaans 1933/1953 maar ook om ons ontwil aan wie dit toegereken sal word, ons wat glo in Hom wat Jesus, onse Here, uit die dode opgewek het,
Afrikaans 1983 maar ook ter wille van ons wat vrygespreek sal word, óns wat in God glo wat vir Jesus, ons Here, uit die dood opgewek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) maar ook ter wille van ons vir wie dit toegereken sal word, ons wat glo in Hom wat Jesus, ons Here, uit die dood opgewek het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) dit is ook vir ons geskryf. God sal vir ons ook vryspreek, vir ons wat glo in God wat vir Jesus, ons Here, weer laat lewe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nee, dis ook vir ons bedoel; vir ons almal wat glo in God wat ons Here Jesus uit die dood laat opstaan het.