Romans 4:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Nou is daar nie alleen om hom ontwil geskrywe dat dit hom toegereken is nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie wonderlike waarheid — dat God Abraham regverdig verklaar het omdat hy geglo het — staan nie net opgeteken ter wille van Abraham self nie.
Afrikaans 1933/1953 Maar dit is nie alleen om sy ontwil geskrywe dat dit hom toegereken is nie,
Afrikaans 1983 Dat hy vrygespreek is deurdat hy geglo het, is nie net ter wille van hom opgeteken nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dat dit vir hom as regverdiging gereken is, is nie net ter wille van hom opgeskryf nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is geskryf dat God hom vrygespreek het, maar dit is nie net vir Abraham geskryf nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gelukkig is God se vryspraak nie net vir Abraham bedoel nie.