Romans 4:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daarom is dit hom tot geregtigheid gereken. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Inderdaad, God het Abraham regverdig verklaar omdat hy in Hom geglo het! |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarom is dit hom ook tot geregtigheid gereken. |
| Afrikaans 1983 | Deurdat Abraham geglo het, het God hom dus vrygespreek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarom “is dit vir hom as regverdiging gereken”. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom het God vir Abraham vrygespreek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom dat sy geloof hom in die regte verhouding met God laat leef het. |