Romans 4:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ten volle oortuig dat hy ook in staat was om te doen wat hy beloof het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy was absoluut daarvan oortuig dat God enigiets kon doen wat Hy beloof het. |
| Afrikaans 1933/1953 | en was ten volle oortuig dat Hy ook die mag het om te doen wat Hy beloof het. |
| Afrikaans 1983 | Hy was ook ten volle daarvan oortuig dat God mag het om te doen wat Hy beloof het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy was vas daarvan oortuig dat God dit wat Hy beloof het, ook kan doen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hy het baie seker geweet dat God kan doen wat Hy belowe het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Abraham het geweet dat God die een of ander tyd sou doen wat Hy belowe het. |