Romans 4:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Omdat die wet toorn bewerk, want waar geen wet is nie, is daar geen oortreding nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wetsgehoorsaamheid bring juis straf mee — die enigste manier om wetsverbreking te voorkom is om geen wet te hê nie!
Afrikaans 1933/1953 Want die wet werk toorn; maar waar geen wet is nie, daar is ook geen oortreding nie.
Afrikaans 1983 Die wet bring juis die straf van God, want waar daar nie 'n wet is nie, is daar ook geen oortreding van die wet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is tog die wet wat toorn meebring; maar waar daar geen wet is nie, is daar ook geen oortreding nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer mense ongehoorsaam is aan God se wette en hulle doen sonde, dan sal God hulle straf, maar as daar nie wette is nie, dan kan mense nie ongehoorsaam wees aan die wette en sonde doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die wet loop hand aan hand met straf. As daar nie ’n wet was nie, sou ons nie geweet het watter dinge teen God se wil is nie.