Romans 3:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) God verhoed dit, want hoe sal God dan die wêreld oordeel?
Afrikaans (NLV) 2011 Maar dit is natuurlik ondenkbaar! As God onregverdig was, hoe sou Hy ooit as die regter van die hele wêreld kon kwalifiseer?
Afrikaans 1933/1953 Nee, stellig nie! Want hoe sal God anders die wêreld oordeel?
Afrikaans 1983 Beslis nie. Hoe sou God anders oor die wêreld kan oordeel?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hoegenaamd nie! Want hoe sal God dan oor die wêreld oordeel?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nee, nooit nie! As dit wat hulle sê, reg is, dan mag God nooit sê mense is verkeerd nie en dan mag Hy hulle nie straf nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nee, natuurlik nie. God moet sy eer op die een of ander manier beskerm. Daarom veroordeel Hy almal wat nie doen wat Hy vra nie.