Romans 3:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God;
Afrikaans (NLV) 2011 Ons het immers almal gesondig. Ons almal het God beroof van die eer wat Hom toekom.
Afrikaans 1933/1953 want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God,
Afrikaans 1983 Almal het gesondig, en het nie deel aan die heerlikheid van God nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal het trouens gesondig, en die eer aan God ontbreek by hulle;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want al die mense het sonde gedoen en hulle lewe nie soos God, die Koning, wil hê hulle moet lewe nie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons almal is sondaars. Nie een van ons leef tot God se eer nie.