Romans 3:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die weg van vrede het hulle nie geken nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle weet nie waar ware vrede lê nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | en die weg van vrede ken hulle nie. |
| Afrikaans 1983 | Die pad van vrede het hulle nie leer ken nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en 'n pad van vrede ken hulle nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle hou nie van vrede nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle weet nie wat dit beteken om in vrede met ander mense te leef nie. |