Romans 3:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle voete is vinnig om bloed te vergiet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hulle is haastig om moord te pleeg. |
| Afrikaans 1933/1953 | Haastig is hulle voete om bloed te vergiet. |
| Afrikaans 1983 | “Hulle voete is vinnig om bloed te vergiet. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Haastig is hulle voete om bloed te vergiet. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle hou daarvan om mense dood te maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle kan nie voorbly om mekaar dood te maak nie. |