Romans 3:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het almal uit die pad gegaan, saam het hulle nutteloos geword; daar is niemand wat goed doen nie, ook nie een nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Almal het hulle rug op God gekeer; almal het sleg geword. Daar is niemand wat die goeie doen nie — selfs nie een nie.”
Afrikaans 1933/1953 Hulle het almal afgewyk, saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.
Afrikaans 1983 “Almal het afgedwaal, almal het ontaard. Daar is nie een wat goed doen nie, selfs nie een nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Almal het afgedwaal; saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie, daar is selfs nie een nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Niemand doen wat God wil hê nie, almal doen verkeerde dinge, nie een mens doen goed nie, niemand nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Almal het die spoor byster geraak. Hulle het in sonde verval. Niemand doen goed nie, nie ’n enkele een nie.