Romans 16:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Groet Amplias, my geliefde in die Here. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gee ook my groete aan Ampliatus, my geliefde Christenvriend. |
| Afrikaans 1933/1953 | Groet Amplias, my geliefde in die Here. |
| Afrikaans 1983 | En dan stuur ek ook groete vir Ampliatus, my liewe vriend in die Here, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Groet Ampliatus, my geliefde vriend in die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek stuur groete vir my liewe Ampliatus. Hy behoort ook aan die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sê groete vir Ampliatus, my goeie vriend in Christus, |